Laas Opdateer op Donderdag, 09 Februarie 2012 20:34 Geskryf deur Tinus van Niekerk Donderdag, 22 September 2011 21:19

Gebedsgenote
Unitas Hospitaal uitreik
Kom en leef Jesus se hardklop uit op Dinsdagaande om 18:30 by Unitas Hospitaal.
"Belei julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word." Jakobus 5:16
Navrae : Etienne 083 607 4352


