Laas Opdateer op Donderdag, 09 Februarie 2012 20:34 Geskryf deur Tinus van Niekerk Donderdag, 22 September 2011 21:01
Tyd in die wereld
Elke Woensdag 05:45 tot 07:00 by Thunder Ridge Spur in Rooihuiskraalweg, Wierdapark. Kom luister saam na getuienisse en bid saam vir Centurion.
Mans en Vroue Welkom!
"When you hear the blast of the trumpet, rush to wherever it is sounding. Then our God will figth for us" Nehemiah 4:20
Navrae : Andrew Doyle 072 802 3243


