Text Size
Inteken

Gebedsbediening

gebeds_header

Gebed

Gebed vorm 'n sentrale deel van die uitlewing van Jesus se hardklop.
Jesus het ons die ritme kom leer van:
- Omgang met ons Hemelse Vader
- Omgang met mekaar

- Omgang met die wereld

kalender2

Gebedsgeleenthede

Saterdag Oggende 07:00 - Biduur

Ons nooi U om elke Saterdag, in die reën of in die sonskyn, en die skoolvakansies of enige tyd van die jaar, te kom saam bid. 

Ons bid vanaf 07:00 tot 08:00   in die voorportaal by Kersksondermure en bid vir spesifieke gebedsversoeke wat deur die week onder ons aandag gekom het.

Kontak gerus vir Donnie van der Westhuizen vir verdere inligting by 082 711 6745

Woensdag Aande 19:00 - Gebedsimfonie

Die gebedsimfonie vind Weekliks op Woensdagaande by die Hipolaan kerkgebou plaas.  Almal is welkom. Kom bid gerus saam.

 

 

Gebedslogo

 

Gebedsgenote

Unitas Hospitaal uitreik

Kom en leef Jesus se hardklop uit op Dinsdagaande om 18:30 by Unitas Hospitaal.

"Belei julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word." Jakobus 5:16

Navrae : Etienne 083 607 4352

Gebedslogo

Children_pr_net

jerichowalls

Draai_na_God

everyhome

 

 

 

Inteken- area