Laas Opdateer op Donderdag, 18 Maart 2010 14:18 Geskryf deur Louise Saterdag, 13 Maart 2010 10:43

Wil jy graag betrokke raak by die gebedsbediening?
Merk waar/hoe jy graag wil betrokke wees en epos aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|
|
Geleentheid |
|
|
|
Ek wil graag Saterdagoggende van 7-8 saambid |
My Naam: |
|
|
Ek wil graag gebedsversoeke per epos ontvang |
My epos adres: |
|
|
Ek wil graag gebedsversoeke per sms ontvang |
My selfoon nr: |
|
|
Ek wil graag help met die reël van gebedsaksies |
|
|
|
Ek wil graag bid vir die kinderbediening |
|
|
|
Ek wil graag tydens die eredienste bid |
|
|
|
Ek wil graag na die eredienste saam met mense bid wat behoefte het daaraan |
|
|
Daar is ook ander gebedsaksies wat van gereël word. Hou asb die webwerf en die skyfieprojektor dop. |
||
|
Het jy enige ander behoefte of voorstel? Vertel ons asb daarvan. |
||
|
|
||
|
|
||
|
|
||
|
|
||
“Copy en Paste” in ‘n epos en stuur dan aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Indien U nie internet toegang het nie, Handig asb by die kerkkantoor in vir aandag: Donnie van der Westhuizen of skakel hom gerus by 012 663 3460 of 082 711 6745


