Geskryf deur Kotie Dinsdag, 02 Maart 2010 13:22
Herlewing begin altyd met die Kinders van die Here wat met hulle harte en lewens terugkeer na die Here in gebed, om weer te vra na die wil van die Here en hulle te bekeer van hulle harde harte, verkeerde gedagtes en dade. Hier is ‘n dokument met riglyne waarvoor jy kan bid vir jou persoonlike herlewing en vir herlewing in jou gemeente. Daar is ook riglyne vir geestelike selfondersoek om jou te help om jou gedagtes, gesindhede en dade te evalueer.
Kliek op die onderstaande skakel om meer oor hierdie artikel te lees.


