Laas Opdateer op Dinsdag, 02 Maart 2010 13:25 Geskryf deur Louise Donderdag, 25 Februarie 2010 22:43
Ons nooi U om elke Saterdag, in die reën of in die sonskyn, en die skoolvakansies of enige tyd van die jaar, te kom saam bid.
Ons bid vanaf 07:00 tot 08:00 in die voorportaal by Kersksondermure en bid vir spesifieke gebedsversoeke wat deur die week onder ons aandag gekom het.
Kontak gerus vir Donnie van der Westhuizen vir verdere inligting by 082 711 6745.


