uitreikbanner200911

Uitreike

KAMBODJA - Alta

Alta Nuusbrief Mei 2010

Alta1

Kambodja bly ‘n spesiale land met baie spesiale mense. Gister het ‘n vrou by my kom sit en ons het gepraat oor die droogte. Sy het glimlaggend vertel hoe die mense om die enigste waterpomp in die village vergader om water te kry. Al die ander wat saam gesels het wou graag waterpompe hê, sy sou tevrede wees net met ‘n waterput. Dit is goedkoper maar ewe effektief sê sy. Bid asseblief ons land het dringend reën nodig.

 

Chimana - Dankie sê briefies...

getuieb

 

"Chimana Community" projek in Zimbabwe

getuiea

   

THF Naskool Nuusbrief 2

Trust Hope Faith – Naskool.  Kom lees oor wat ons vrywilligers Michael, Rose en Cheeseboy te vertel het oor die uitdagings en lekker van hul onderskeie naskool groepies. Lewensveranderend beslis!!!

[THF Naskool Nuusbrief 2]

 

THF Naskool Nuusbrief 1

Trust Hope Faith – Naskool, se eerste Nuusbrief.  Jy word uitgenooi om te deel in hierdie lewensverandering ervaring. Hierdie projek is een van die vele projekte waar kerksondermure se lidmate van deel is.

[THF Naskool Nuusbrief 1]

 

   

Bladsy 1 van 3

Restore Default Settings

Inteken- area