Text Size
Inteken

Tieners

Sondag Program

Hippolaan:

Kuierkerk
(Gr 8-10) - Jeugouditorium 
17:30 - 18:30

Selgroep (Gr 8-10) - Rooisaal
18:30 - 19:30

Belydenisklas (Gr 11) - Rooisaal
17:00 - 18:00

Midstream:

Kuierkerk (Gr 8-10) - Ouditorium
17:00 - 18:00

Selgroep (Gr 8 - 10)
18:00 - 19:00

Belydenisklas (Gr 11)
18:00 - 19:00

Tema: 40 Dae van Passie

26 Februarie - Liefde in ons DNA

4 Maart - How I met your Father

11 Maart - Liefde skud die boot

18 Maart - Forgiveness is for giving

25 Maart - Liefde is onselfsugtig

Tienermeisie bediening

Kom ontdek God se hart vir jou.

Elke Maandagaand om 18:30 in die Blousaal.
Bring jou kussing saam.

Vir navrae kontak Marli @ 082 464 0385
(Nie tydens skoolvakansie en vakansie nie)

 

Inteken- area