|
Sportbediening (Landwyd) Christelike waardes word oorgedra aan die jeug dmv sport en spel. Van die programme sluit in Kids Games en Ubabalo vir netbal, krieket, hokkie, sokker en rugby. Projekleier: Theo van Zyl - 082 388 7724/ theo13vanzyl@gmail.com |
|
Waterval Christelike Sentrum (Tshwane) Gevangenes is mense wat foute gemaak het, hulle het. Jesus se verlossing só nodig. Ons help hulle om dissipels van Christus te word deur Bybelstudies, rehabilitasie- programme, en onderwys en opvoeding. Jy word opgelei – al wat nodig is, is jou tyd (2-3 ure per week), jou hart vir stukkende mense. Ons het ook veral jou gebede nodig. Projekleier: Wessel Jordaan - 082 589 9560/ wcs@absamail.co.za |
kerksondermure help jou graag met die voorbereidingsproses om die doop te verstaan en dan ook hierdie wonderlike aksie uit te voer.
Doopdienste 2013
Kontak persoon:
"Kerksondermure het my gehelp om my voete te vind en Jesus te ontmoet - ewig dankbaar!"
Hannelie Kruger, Midstream
kerksondermure het opwindende, boeiende en geleerde sprekers wat telkens nuwe lewe in die gemeente in spreek met 'n fondasievaste Woord-gefundeerde grondslag.
Kalender inligting ook hier beskikbaar.
Baie welkom by kerksondermure se nuwelidmaat blad. U belangstelling om deel te wees van ons geloofsfamilie word opreg waardeer.
Besoek die blad op 'n gereelde basis vir beskikbare vakatures by kerksondermure.
Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het hy vir ons ‘n ander naam gegee – kerksondermure. ‘n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.
08:00 & 10:00
Gr7's se dienstye skuif ook na
Sondae middae om 16:45 - 17:45
Skakelbord en navrae
+27 (0)12 663 2003
info@ksm.co.za
kerksondermure
ABSA
2890580095
Verwysing: naam en waarvoor