Huweliksbediening

Finale Voorhuwelikse Seminaar vir 2010 (15 & 16 Oktober)

HUWELIKSVOORBEREIDINGSEMINAAR

Finale voorhuwelikse seminaar vir 2010 -

moet dit nie misloop nie !

Vrydagaand 15 Oktober van 19:00 tot 21:00

en Saterdagoggend 16 Oktober van 08:30 - 13:00

Geel Saal (Jeugouditorium)

Huweliksbediening_-_Voorhuwelikse_Seminare_3

Besprekingspunte :

  • Bybelse definisie vir die huwelik
  • Jou persoonlikheid en jou huwelik
  • Jou persoonlikheid en jou huwelik
  • Jou agtergrond en hoe dit jou huwelik raak
  • Die rol van julle behoeftes en verwagtings in die huwelik
  • Kommunikasie en konflikhantering in die huwelik

Kostes : R120 per paartjie

Kliek hier vir registrasievorm

huweliksbediening04

Registrasievorms ook beskikbaar by die Inligtingstoonbank

of deur 'n e-pos te stuur aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

Navrae Marietha Graham by (012) 663-2003 X221.

Hoop om jul daar te sien !

Huwelikskursus 8 November

HUWELIKSKURSUS

vir verliefdes, verloofdes en getroudes

Skoonouers01

Ouers en Skoonouers !

Besprekingspunte :
 
Ouers/Skoonouers wat inmeng - hoe om dit te hanteer
Hoe om grense vir Ouers/Skoonouers te stel
Hoe om beide ouerpare te respekteer
Hoe ons mekaar moet beskerm

Maandagaand 8 November

19:00 - 21:00

Geel Saal (Jeugouditorium)

Skoonouers02

Bywoning is gratis, maar registrasie noodsaaklik asb!

Kliek hier vir registrasievorm

Registrasievorms ook beskikbaar by die Inligtingstoonbank

of deur 'n e-pos te stuur aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

Hoop om jul daar te sien !

Vir enige huweliksberading en -terapie,

kontak Dr Riaan Pienaar by 082-331-2579 / (012) 654-1087

of stuur 'n e-pos aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Huwelikskursus 20 September

HUWELIKSKURSUS

vir verliefdes, verloofdes en getroudes

Huweliksbediening14

Gesonde Denke...

Gesonde Huwelik !

Maandagaand 20 September

19:00 - 21:00

Geel Saal (Jeugouditorium)

Huweliksbediening16

Bywoning is gratis, maar registrasie noodsaaklik asb!

Kliek hier vir registrasievorm

Registrasievorms ook beskikbaar by die Inligtingstoonbank

of deur 'n e-pos te stuur aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .

Hoop om jul daar te sien !

Vir enige huweliksberading en -terapie,

kontak Dr Riaan Pienaar by 082-331-2579 / (012) 654-1087

of stuur 'n e-pos aan Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Restore Default Settings

Inteken- area