Text Size
Inteken

GriefShare

gs_logo_color

 

ʼn Bediening vir persone geraak deur die dood van ʼn geliefde.

 

PROGRAMBESTUURDER :

Hennie Yzelle

083-255-7617

Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

 

 

GriefShare - 2011

Ons nooi elkeen wat emosionele pyn ervaar as gevolg van die dood van 'n geliefde, om te kom deel in hierdie reeks van dertien sessies!

 

Jy is natuurlik welkom om enige tyd by die programskedule in te skakel. Die sessies wat jy gemis het, kan weer bygewoon word in die tweede reeks.

Reeks 1 van hierdie opbouende en lewensverrykende program begin op Donderdagaand, 10 Februarie 2011, en Reeks 2 op Donderdagaand, 28 Julie 2011.

Van die temas wat bespreek word is :

  • Ek mag treur
  • Hoekom?
  • Eensaamheid
  • Nuwe vreugde en krag
  • Die hemel
  • En nog vele meer

Tyd : 19h00 tot 21h00 (Donderdagaande)

Plek : kerksondermure

Kostes : R200 eenmalige administrasiefooi.

'n Kinderoppasdiens is beskikbaar vir die kleingoed. 

Vir verdere inligting of bespreking, skakel Marietha by (012) 663-1610, of volg die skakel hier onder vir 'n inskrywingsvorm.

[Uitnodiging]

[Program en Registrasievorm]

 

 

Inteken- area