DivorceCare

DivorceCare - Reeks 1

Ons nooi elkeen wat geskei is, of tans deur 'n egskeiding gaan, om te kom deel in hierdie reeks van dertien sessies!
 
Jy is natuurlik welkom om enige tyd by die programskedule in te skakel. Die sessies wat jy gemis het, kan weer bygewoon word in die tweede reeks.
 
Reeks 1 van hierdie opbouende en lewensverrykende program begin op Dinsdagaand, 16 Februarie, en Reeks 2 op Dinsdagaand, 20 Julie.
 
Van die temas wat bespreek word is :
  • Woede
  • Depressie
  • Eensaamheid
  • Finansies
  • Kinders
  • En nog vele meer
 
Tyd : 18h00 tot 20h00 (Dinsdagaande)
Plek : kerksondermure, Jeuglokaal 2
Kostes : R150 eenmalige administrasiefooi. Indien jou kind(ers) ook inskakel by [DivorceCare4Kids] is geen addisionele fooie betaalbaar nie.
'n Kinderoppasdiens is beskikbaar vir die kleingoed.
 
DivorceCare4Kids is gemik op laerskoolkinders geraak deur egskeiding.
 
Vir verdere inligting of bespreking, skakel Miriam by (012) 663-1610, of volg die skakel hier onder vir 'n uitnoding en inskrywingsvorm.
 
 
 
 
 
Restore Default Settings

Inteken- area