Persoonlike hulp
-
Berading en Sielkundige Dienste
( 0 Artikels )

Pastorale Berading
Volwasse- en Kinderterapie
Berading en ondersteuning aan persone met terminale siektes
E-berading - elektroniese ondersteuningshulplyn ( Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien )
Vir enige afsprake of navrae skakel (012) 663-1610 / 663-2003 X221
Na-uurse Noodnommer vir die Predikant Op-Roep : 083-489-0180
(Geen sms-diens)
PROGRAMBESTUURDER :Carl du Preez
Tel : (012) 663-1610 / 663-2003 X223
e-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Pastorale Beraders :Ds Donnie van der Westhuizen082-711-6745 / (012) 663-3460Ds Hennie Yzelle083-255-7617 / Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien -
Beroepsforum / Jakob se Put
( 2 Artikels )

Ontbytforum en ondersteuningsnetwerk vir persone tussen werke en werkloos
Bemarkingsdiens vir werksoekers en werkgewers
Advertering van poste
Die forum word op Vrydagoggende vanaf 08h00 kerksondermure (Hippolaan) en Woensdagoggende vanaf 08h30 by Doxa Deo (Midstream) aangebied (uitsluitend skoolvakansies en openbare vakansiedae).
PROGRAMBESTUURDER :
Inge van der Merwe084-621-7670
Tel (012) 644-0545
-
Depressie Ondersteuningsgroep
( 1 Artikel )

'n Bediening vir elkeen wat gebuk gaan onder depressie - DAAR IS HOOP !
PROGRAMBESTUURDER :
Grieta van der Walt
083-381-1027
-
DivorceCare
( 1 Artikel )

ʼn Bediening vir volwasse persone geraak deur egskeiding.
PROGRAMBESTUURDER :
Charmaine Viljoen-CoetserSel : 078-002-6086
-
DivorceCare4Kids
( 1 Artikel )

ʼn Bediening vir laerskoolkinders geraak deur egskeiding.
083-443-9527
PROGRAMBESTUURDER :
Adriana Pretorius Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien -
Gideon @ Centurion :: Plek van veiligheid
( 0 Artikels )

Professionele Span betrokke by plasing, assessering en terapie van tienerdogters geraak deur mishandeling en/of verwaarlosing.
Programbestuurder :Ria Mardon
(012) 663-1610 X224
E-Pos : Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Wie en Wat is Gideon@Centurion, Plek van Veiligheid ?
(Kliek hier om meer uit te vind...)
Volg hierdie skakel vir 'n Opnamevorm
Volg hierdie skakel vir 'n Inligtingsdokument
-
GriefShare
( 1 Artikel )

ʼn Bediening vir persone geraak deur die dood van ʼn geliefde.
PROGRAMBESTUURDER :
Hennie Yzelle
083-255-7617
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
-
Groenbediening
( 1 Artikel )

Ekologie en die kerk.
082-469-0624
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
PROGRAMBESTUURDER :
Frans Labuschagne Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien -
Huweliksbediening
( 3 Artikels )

Bystand en ondersteuning aan enige huweliks/verhoudingsprobleme, alternatiewe huwelike en/of egskeidings ;
Huweliksberading ; en
Huweliksterapie
PROGRAMBESTUURDER :Anrie Smith
(012) 663-1610*****Huweliksvoorbereidingseminare ;Huweliksverrykingseminare ; enHuwelikskursussePROGRAMBESTUURDER :Anrie Smith
Sel : 083-381-1175 -
Maatskaplike sorg
( 1 Artikel )

Bystand en ondersteuning aan persone in finansiële nood en krisis.
Emosionele en geestelike ondersteuning.
PROGRAMBESTUURDER :Ria Mardon
Tel : (012) 663-1610 / 663-2003 X224
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sienKliek hier vir 'n Maatskaplike Sorg Hulpverlening Aansoekvorm
Prosedure ten opsigte van hulpverlening-aansoeke
1. 'n Aansoekvorm vir Maatskaplike Sorg Hulpverlening moet volledig deur die aansoeker voltooi word.
- Bewyse van inkomste en uitgawes moet aangeheg word
- Uiteensetting van behoeftes moet aangeheg word
- Slegs volledig-voltooide aansoekvorms sal oorweeg word
2. 'n Persoonlike afspraak moet met die Maatskaplike Werker gereël word vir evaluering van behoeftes.
3. Terugvoer sal tussen 3 en 5 werksdae aan die aansoeker voorsien word.
4. Indien die aansoek goedgekeur is, geskied uitbetaling slegs per elektroniese oorbetaling op Woensdae en Vrydae na 12:00.
5. Alle aansoeke om hulpverlening is onderworpe aan die Maatskaplike Sorg Hulpverleningsbeleid (Vorm V10 25/3/2011), soos goedgekeur deur die kerksondermure Leierspan.
-
Netwerk vir lewe sentrum
( 0 Artikels )

Die Netwerk vir Lewe Sentrum bedien die Gemeente en Gemeenskap met persoonlike ondersteuning, berading en bystand op verskeie terreine.
Ons Sentrum bestaan uit 'n netwerk van Christen beraders, terapeute, sielkundiges, professionele persone en vrywilligers.BEDIENINGSLEIER :
Carl du PreezSentrumbestuurder en Sielkundige
Tel (012) 663-1610 / 663-2003 X221
E-Pos : Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
-
Ondersteuningsgroep vir ouers geraak deur miskrame
( 1 Artikel )

Vir mammas met engeltjies...
'n Ondersteuningsgroep vir mammas wat die emosionele pyn van 'n miskraam ervaar het.
PROGRAMBESTUURDER :
Luzanne Nabal
082-335-3975
-
Siekesorg en siekeberaad
( 0 Artikels )

Siekeberading en -besoeke aan persone in hospitale of tuis.
PROGRAMBESTUURDER :
Ds Hennie Yzelle
Sel : 083-255-7617
e-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien -
Silentium Ondersteuningsgroep vir Verslaafdes
( 1 Artikel )

Ondersteuningsgroep vir verslaafdes, hul ondersteuners en/of gesinne
PROGRAMBESTUURDER :
Quintin Visagie083-943-9200Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien -
Single&Parenting
( 1 Artikel )
'n Bediening vir enkel Ma's en Pa's met praktiese riglyne en ondersteuning ten opsigte van ouerskapPROGRAMBESTUURDER :
Ria Mardon(012) 663-1610
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
