Laas Opdateer op Woensdag, 16 Februarie 2011 14:52 Geskryf deur Kotie Woensdag, 16 Februarie 2011 14:41
CD’S VIR DIE OPLEIDING VAN KINDERBEDIENINGSLEIERS:
Die Op pad werk toe CD’s wat beskikbaar is vir opleiding van kinderbedieningsleiers is:
Op pad werk toe Deel 1: Leef jou roeping

Snitte is as volg:
Jy is geroep!
Hoekom kinderbediening?
Kinderbedineing: ‘n opdrag van God
‘n Model vir kinderbediening
Die verloop van ‘n kindererediens
Ses G’s vir kleingroepe
Mondering van ‘n kinderbedieningsleier
FOTO Op pad werk toe Deel 2: Op pad met Jesus se liefde: deel Sy liefde met ander
Snitte is as volg:
Droom klein
Mik laag
Beweeg stadig
Mors soveel as wat jy kan
Op pad werk toe Deel 3: ABC van kinderbediening
Snitte is as volg:
Dankie vir jou diensbaarheid
Visie, missie, jaartema & waardes
Model & struktuur
Onderskeie kinderbedieninge
Kindereredienste
leierskap in kinderbediening
Wat is ‘n kleingroepleier
Take van ‘n kleingroepleier
‘n Gebed vir jou


