Text Size
Inteken

Kinderdienste- Lokale & Tye

Tye Ouderdom Naam van bediening Lokaal
08:00 | 10:00 0 - 2 jaar Doekdra vir Jesus (Bababediening) Bababedieningslokaal (Seminaarlokaal 2)
08:00 | 10:00 3 - 4 jaar Soldaatjies vir Jesus (Peuterbediening) Peuterbedieningslokaal (Langs moederskamer)
08:00 | 10:00 5 - 6 jaar KoningsKleuters (Kleuterbediening) Kleuterbedieningslokaal (Langs braai-area)
08:00 | 10:00 Graad 1 - 3 Dapper Stappers (Juniorbediening) Jeugouditorium
08:00 | 10:00 Graad 4 - 6 Tweens  (Seniorbediening) Senior bedieningslokaal (Langs braai-area)
09:30 Graad 7 Kinder EE III Wit en blou tent (agter die braai-area)

Kommentare  

 
#1 Theuns Venter 2011-01-16 10:24 Is dit moontlik dat al die inligting op die webblad beskikbaar gestel word? Nerens is enige aanduiding wanneer die tiener groepe(hoerskoo l) by mekaar kom nie.

Groete
 

Inteken- area