Laas Opdateer op Sondag, 14 Maart 2010 10:59 Geskryf deur WIP Maandag, 25 Januarie 2010 15:01

Gefokus op gemeenskapgerigte, God-geinspireerde en dinamiese toegeruste jongmense!
Ons bied jou die volgende:
20+ kampe
30 April - 2 Mei
(Verdere inligting sal binnekort deurgegee word)
Ons bied ook die inskakeling by selgroepe, Good News Café, uitreikgeleenthede, gassprekers, koffiekuiergeleenthede :-). sportdae en 'n geleentheid om net jy te wees en te groei.
Word deel van hierdie dinamiese aksie, maak 'n verskil in die samelewing!
Vir verdere inligting, kontak Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Laas Opdateer op Maandag, 07 Desember 2009 13:54 Geskryf deur kinderbediening Maandag, 07 Desember 2009 11:15
| Tye | Ouderdom | Naam van bediening | Lokaal |
| 08:00 | 10:00 | 0 - 2 jaar | Doekdra vir Jesus (Bababediening) | Bababedieningslokaal (Seminaarlokaal 2) |
| 08:00 | 10:00 | 3 - 4 jaar | Soldaatjies vir Jesus (Peuterbediening) | Peuterbedieningslokaal (Langs moederskamer) |
| 08:00 | 10:00 | 5 - 6 jaar | KoningsKleuters (Kleuterbediening) | Kleuterbedieningslokaal (Langs braai-area) |
| 08:00 | 10:00 | Graad 1 - 3 | Dapper Stappers (Juniorbediening) | Jeugouditorium |
| 08:00 | 10:00 | Graad 4 - 6 | Tweens (Seniorbediening) | Senior bedieningslokaal (Langs braai-area) |
| 09:30 | Graad 7 | Kinder EE III | Wit en blou tent (agter die braai-area) |



