Binnelandse projekte

Navrae rakende enige Getuienisbediening projekte,  kontak
Anne-Marié Cronjé,
082 866 5336
annemarie@ksm.co.za

BINNELANDSE PROJEKTE:
(Kliek op die skakel vir meer besonderhede oor die betrokke projek)

1.  Versorging van Kinders & Tieners

2.  Dienste aan Bejaardes en Kwesbares

3.  Gesondheid

4.  Onderwys & Opleiding

5.  Voedingskema & Voedselverbouing

6.  Ander Uitreikgeleenthede

7.  Projekondersteuning & Insamelings

 

Projekte wat vir voordeel kwalifiseer

Geleentheid om voordeel te verkry uit betrokkenheid by projekte deur,  Belastingverligting of  Swart Ekonomiese Bemagting SEB–punte te  verdien.

Navrae:  Hannes van Aswegen        012 663 2003        finbestuur@ksm.co.za

 

Echo Jeugontwikkeling

See toe & Terug skool toe

Met  Kerstyd om die draai, maak almal plan vir goedjies onder die kersboom.  Beplan dié jaar ook  'n ietsie vir hierdie 18 kinders van Echo, sodat hulle ook kan deel in die vreugde van Kersfees.

As groot bederf, kry hulle ook kans om see toe te gaan. Ook hier kan jy help.
Die lys van hulle behoeftes is beskikbaar by Morné 082 453 6202 of mcoetzer@eris.co.za


Wie is kerksondermure?

Ons glo God wil ons gemeente anders maak. Anders soos Jesus en die kerk waaroor Hy droom. Om uitdrukking te gee aan hierdie andersheid het hy vir ons ‘n ander naam gegee – kerksondermure. ‘n Naam wat praat van ‘n verwelkomende gemeenskap.

Lees verder

Neem kennis

Nuwe Eredienstye by
Midstream:

08:00 & 10:00

Gr7's se dienstye skuif ook na
Sondae middae om 16:45 - 17:45

 

Kontak ons gerus!

Skakelbord en navrae
+27 (0)12 663 2003
info@ksm.co.za

Bankbesonderhede 

kerksondermure
ABSA
2890580095
Verwysing:  naam en waarvoor

PREDIKANT OP ROEP:  +27 (0)83 489 0180

Jy is hier: Home Bedieninge Voetspore (Projekte) Binnelandse Projekte
feedback

Meningsopname

JOU INSETTE TEL 

Dankie vir jou belangstelling.  Kyk gerus uit vir die volgende meningsopname