Single&Parenting
ʼn Bediening met praktiese hulp en ondersteuning aan enkelouers.
Ons nooi alle enkelouers wat oorweldig, moeg en alleen voel met al hul verantwoordelikhede, take en rolle as enkelouer. Kom word deel van Single&Parenting en vind uit hoe jy hoop, rus, ondersteuning en praktiese riglyne ten opsigte van ouerskap kan kry! Jy is welkom om enige tyd by die programskedule van die Reekse in te skakel. Die Reeks word twee keer per jaar aangebied.
Tyd: Donderdagaande om 18:00
Plek: kerksondermure Hippolaan
Datums: Reeks 2 begin 16 Augustus
Kostes: R300 eenmalige administrasiefooi. Kinderoppasdiens beskikbaar.
Vir enige navrae en besprekings kontak Ria Mardon by 012 663 1610/ enkelouers@ksm.co.za
JOU INSETTE TEL