
'n Ondersteuningsgroep vir mense wat kans sien om eerlik te wees oor hulle stryd om vry te kom van pornografie.
PROGRAMBESTUURDER:
Eben de Wit
082 771 2619
courage@ksm.co.za
Instant Messaging (online chat): Skype eben_de_wit
Alle kommunikasie word vertroulik hanteer.
As jy dit so verkies, hoef jy nie eens te sê wie jy is nie.
Meer as 40% van internet gebruikers besoek pornografie webtuistes elke maand en bykans 50% van Christengesinne meen dat pornografie ‘n groot probleem in hulle huise geword het. Lees meer...
JOU INSETTE TEL