Kinderbediening
- In: Bedieninge
- Trefslae: 5107

| Kinderbediening Inligting | |||
| Kinderbedieningskoordineerder: Charléne Franken 012 663 2003 x214 / charlene@ksm.co.za |
|||
| Kinderbediening administratiewe beampte: Aliçe Kleingeld 012 663 2003 x211 / kinders@ksm.co.za |
|||
| Hippolaan | |||
| Tye | Ouderdom | Naam van bediening | Lokaal |
| 08:00 & 10:00 | 0 - 2 jaar | Doekdra vir Jesus (Bababediening) | Turkooissaal |
| 08:00 & 10:00 | 3 - 4 jaar | Soldaatjies vir Jesus (Peuterbediening) | Groensaal |
| 08:00 & 10:00 | 5 - 6 jaar | KoningsKleuters (Kleuterbediening) | Blousaal |
| 08:00 & 10:00 | Graad 1 - 3 | Dapper Stappers (Juniorbediening) | Geelsaal |
| 08:00 & 10:00 | Graad 4 - 6 | Tweens (Seniorbediening) | Rooisaal |
| 08:00 & 10:00 | Graad 7 | Keerpunt | Oranjesaal |
| Midstream | |||
| 09:00 | 3 - 4 jaar | Peuterbediening | Peuterlokaal |
| 09:00 | 5 - 6 jaar | Kleuterbediening | Kleuterlokaal |
| 09:00 | Graad 1 - 3 | Juniorbediening | Juniorlokaal |
| 09:00 | Graad 4 - 6 | Seniorbediening | Seniorlokaal |
| 10:15 | Graad 7 | EE III | Seniorlokaal |
|
Kinderbediening Registrasies vir 2013 - vir aanlyn registrasies volg die volgende skakel: Registreer |
|||



JOU INSETTE TEL