Text Size
Inteken

Vonkelvroue

vonkelvroue0

Vissie
Ons reik op 'n skeppende wyse uit na vroue om hulle geestelik en emosioneel op te hef en te bemagtig terwyl ons God se naam groot maak.

Ons wil dus 'n verskil in hulle lewens maak en lewensverandering meebring.

Missie
Om God 'n realiteit in die lewens van ons vroue te maak, hulle te bereik deur die gebruik van ons gawes en talente... maar dit alleen biddend, op one knieƫ en in Sy krag.

--
Vonkelvroue in aksie is kerksondermure se bediening vir dames wat saam hande neem om deur die loop van die jaar verskeie geleenthede te bied aan die dames van die gemeente en omgewing om saam geestelik te groei en vrouwees te geniet.

Inteken- area