Text Size
Inteken

Volgende aktiwiteite

Studente!!

College-students

WIE, WAT EN WAAR?

 

Die studente bediening het onstaan as ‘n plek waar die jong mense van die gemeente met mekaar kan connect en mekaar kan bedien in community en ook … belangrikste van als…net kan BELONG.

 Die studente bediening se kernwaardes is gebaseer op die volgende waardes wat vir ons belangrik is:

Om te

BELONG

Te….BELIEVE,

en so te …BECOME.

Ons weet dat elke persoon uniek is vir God en dat die behoefte om te belong en tot ander te kan relate vir elkeen belangrik is. Daarom nooi ons julle uit om by die studente bediening ‘n plek te vind waar jy real kan wees, en ‘n authentic lewe kan lei, en elkeen God optimaal op sy eie manier kan dien.

Die studente bediening se begeerte is om God te ervaar, elke dag, deur elke dag, in elke dag, en so ook die wêreld ‘n beter plek te maak… om te groei in ons liefde vir God, met God en daardie liefde te deel met almal met wie ons inkontak kom.

Die studente bediening wil jongmense empower as passievolle en vibrant mense wat diepdenkend, gemeenskapgerig is en met als vir God, mense en die wêreld lewe.

Die studente bediening kom elke Sondag na afloop van die diens bymekaar in die oranjelokaal en elke Sondag van die maand het ‘n tema nl:

1ste Sondag: Koffie kuier

2de Sondag: Teaching oor ‘n relevante onderwerp

3de Sondag: Movie aand

4de Sondag: Gaan iets awesome doen.

 

Vir navra kontak Johan.

Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Inteken- area