M.O.P.S (Mothers of pre-schoolers)

M.O.P.S. :: Moeders van Peuters en Suigelinge ::
Ons bou verhoudings, reik uit, deel met mekaar, verbreed ons kennis en groei saam om God se roeping vir ons as ma's beter te verstaan en uit te leef.
Visie
- Maak 'n impak op 'n mamma
- Maak 'n impak op 'n gesin
- Maak 'n impak op die wêreld
Ons wil graag as mammas van voorkoolse kinders hande vat en mekaar toerus om dié beste ma's, huweliksmaats, vriendinne en vrou te wees wat ons kan!
Byeenkomste
Ons kom elke tweede week tydens skool-kwartale op 'n Woensdagoggend vanaf 09:00 - 12:00 bymekaar.
MOPS vir werkende mammas het nou ook afgeskop!
