Laas Opdateer op Vrydag, 21 Januarie 2011 13:03 Geskryf deur WIP Maandag, 25 Januarie 2010 15:01

Gefokus op gemeenskapgerigte, God-geinspireerde en dinamiese toegeruste jongmense!
Ons bied jou die volgende:
20+ kampe
(Verdere inligting sal binnekort deurgegee word)
Ons bied ook die inskakeling by selgroepe, Good News Café, uitreikgeleenthede, gassprekers, koffiekuiergeleenthede :-). sportdae en 'n geleentheid om net jy te wees en te groei.
Word deel van hierdie dinamiese aksie, maak 'n verskil in die samelewing!
Vir verdere inligting, kontak Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


