Text Size
Inteken

40+ Enkellopendes

40plus1

40+ Enkelbediening wil graag vir enkellopende persone, ouer as 40 jaar, 'n veilige omgewing gee waar hulle hulself ten volle kan uitleef... geestelik en sosiaal.

Ons hanteer mekaar met respek, deernis en simpatie.  Ons deel in mekaar se hartseer en deel in mekaar se vreugdes.

Inteken- area