Text Size
Inteken

30+ Enkellopendes en paartjies

30plus

Kom en word deel van 'n dinamiese, lewenslustige groep mense wat onder andere vir jou die volgende geleenthede bied:

  • Sosiale program vir saamkuier
  • Selgroepe vir geestelike groei en ondersteuning
  • Mana-sonder-mure uitreikaksies
  • Sprekers

Vir meer inligting, foto's en om te registreer vir e-pos kommunikasie, gaan na http://hjb-racing.co.za/30plus

Inteken- area