Laas Opdateer op Dinsdag, 06 April 2010 14:54 Geskryf deur Kotie Maandag, 29 Maart 2010 11:20
kerksondermure Midstream Bedieningspunt skop DV 18 Julie 2010 af. Ons is baie opgewonde oor die nuwe geleentheid. Vir meer inligting oor hierdie nuwe bedieningspunt kan u die erediens en inligtingsessie van 9 Mei bywoon. Detail oor die plek en tyd volg binnekort.


