Laas Opdateer op Saterdag, 03 April 2010 01:44 Geskryf deur Isabel Donderdag, 10 Desember 2009 11:04

Die Netwerk vir Lewe Sentrum bedien die gemeente en gemeenskap met persoonlike ondersteuning, berading en bystand op verskeie terreine. Ons sentrum bestaan uit 'n netwerk van Christen beraders, terapeute, sielkundiges, professionele persone en vrywillligers. Sien verdere inligting onder Persoonlike Hulp.
Kontak ons gerus by 012 663 1610 of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien .
Bedieningsleier en Sielkundige:
Carl du Preez
Tel: 012 663 1610
e-pos:
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


