Text Size
Inteken

Binnelandse Projekte Ondersteuning

PROJEK-ONDERSTEUNING

Area Noodlenigings Strategie (ANS)

Sou daar enige noodsituasie opduik in die Centurion area, soos bv Xenofobiese aanvalle, kan ons met hierdie inisiatief die nodige skenkings of fondse inwin.
Kontak: Anne-Marié Cronjé  082 866 5336/ 012 663 2003 X 257  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Literatuur Verspreiding

Soos wat die behoefte voorkom word gespesifiseerde literatuur verprei. Dit behels dikwels Bybels, en van tyd tot tyd ander boekies soos Champion, Lifting the Trophee, ens.
Kontak: Anne-Marié Cronjé   012 663 2003 X 257  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Skoenboksprojek

Hanteer insameling van skoenbokse met nodige goedjies, ter ondersteuning van die ander projekte.
Projekleier: Kobus Barnard  082 455 9060  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

SEB-punte & Art 18A belastingverligting

Projekte wat met (*) gemerk is kwalifiseer vir hierdie voordeel. Die geleentheid is daar vir individue en maatskappye om voordeel te verkry uit betrokkenheid by projekte, deur Belastingverligting of Swart Ekonomiese Bemagting (SEB) punte te verdien.
Navrae: Hannes van Aswegen  012 663 2003  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Inteken- area