Laas Opdateer op Woensdag, 11 April 2012 08:44 Geskryf deur Kotie Maandag, 18 Oktober 2010 14:07
VAARDIGHEIDS- & ENTREPRENEURSONTWIKKELING
Met die hulp van 'n vennootskap tussen kerksondermure, Chemcity en World Hope is persone in besigheids- en bakvaardighede opgelei. Die hoofdoel is om hul finansieel onafhanklik te maak.
Projekleier: Alan Rodgers 084 250 3828
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Handvaardigheidsklasse (Centurion)
Huishulpe en ander vroue word nuwe en praktiese naaldwerkvaardighede geleer.
Projekleier: Babsie Vermaak 082 755 9910/ 012 663 6619
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
MIV-projek (Tshwane)
Buiten die MIV-bewusmakingsessies, gee diƩ projek geleentheid aan 'n groep jong vroue om 'n inkomste te genereer of aan te vul deur besondere krale-artikels te maak.
Projekleier: Dr Elma Kruger 012-664 5754
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Olievenhoutbosch Bejaardesorg
Tuisversorging aan chroniese siek persone. Vaardigheidsklasse met die oog op inkomste generering. Maak van oa 'n verskeidenheid van Afrika-geinspireerde inkopiesakke.
Projekleier: Dr Elma Kruger 012-664 5754
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien