Text Size
Inteken

Binnelandse Projekte Omgee en Sorg

OMGEE  &   SORG
 

Hospitaalbediening (Tshwane)

'n Groep toegewyde jongmense besoek gereeld die kindertjies in die Pediatriese afdeling van Steve Biko hospitaal.
Projekleier: Marolee Smith  082 834 9817  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Huis Davidtsz (Middestad)

By dié versorgingsentrum vir bejaardes en persone met chroniese siektes, poog die projekspan om in geestelike ondersteuning te bied en ander behoeftes te voorsien.
Projekleier: Peet Vermeulen  083 292 5780  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Leboné - Gemeenskapsdienspunt (Lyttelton)

Reeds vir die afgelope 35 jaar bemagtig LGDP swart vroue, veral huishulpe, met vaardigheids-ontwikkeling, geletterdheidsklasse en 'n hulp-verleningsprogram wat kosvoorsiening insluit.
Projekleier: Hermien König  082 367 0089  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Manna sonder mure (Centurion)

'n Voedingskema wat tans een warm maaltyd per week aan kinders van 9 skole en 4 ander organisasies voorsien. Selgroepe ondersteun die projek deur opskepbeurte elke 8 weke.
Projekleier: Hanlie van Niekerk  083 283 3019  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Sentrum vir Gestremdes (Olievenhoutbosch)

Daagliks word 17 gestremde kinders versorg by die sentrum. Hulp word benodig vir Arbeidsterapie, vrywilligers om tyd met kinders te spandeer en enige ander toepaslike professionele hulp, leiding, of skenkings. Die ma's het veral behoefte aan 'n ondersteuningsgroep.
Projekleier: Arina Doyle  082 774 7559  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Waterval Christelike Sentrum (Tshwane)

Gevangenes is mense wat foute gemaak het, hulle het. Jesus se verlossing só nodig. Ons help hulle om dissipels van Christus te word deur Bybelstudies, rehabilitasie- programme, en onderwys en opvoeding. Jy word opgelei – al wat nodig is, is jou tyd (2-3 ure per week), jou hart vir stukkende mense. Ons het ook veral jou gebede nodig.
Projekleier: Wessel Jordaan  082 589 9560  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Inteken- area