Text Size
Inteken

Binnelandse Projekte Tieners & Jongmense

TIENERS  &   JONGMENSE

Berg en Dal Swangerskap krisissentrum  (Waverley)

Bystand word verleen aan dogters en jong vroue wat deur die trauma van oa molestering en verkragting is.  Hul kry hulp tydens swangerskap. en met aanneming / pleegsorg waar nodig.
Projekleier:   Sanet van Niekerk 083 456 1875   Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Echo Jeugontwikkeling  (Villieria)

Omgee vir die jeug kry betekenis deur projekte en aksies soos, berading by skole, 'n dwelmprogram, Echo-huise vir kinders in nood, kampe, Jeugdienste, kunste teater.
Projekleier:  Talita Coetzer  082 339 7511   Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Jeug uitreike/ mobilisering

Korttermyn uitreike vir die jeug met die oog op langtermyn betrokkenheid.
Kontakpersoon: Christo Venter  076 813 7948  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Kids Games

Christelike waardes word oorgedra aan die jeug dmv sport en spel
Projekleier: Theo van Zyl  076 985 1027  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Pen-Aksie   (Middestad)

Behoefte aan hulp met akademiese ondersteuning aan jongmense. Ander ondersteuning word gebied dmv skenkings.
Navrae:  Johan van Niekerk  083 679 7801 
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Inteken- area