Text Size
Inteken

Binnelandse Projekte Kinders

KINDERS

 

Gideon @ Centurion  (Lyttelton)

By dié 'Plek van Veiligheid' vind wees-, mishandelde- en verwaarloosde kinders van Centurion 'n veilige tuiste. Hulle kry die nodige versorging en ondersteuning tot hul by pleegouers geplaas kan word.
Projekleier: Fanie Swart  082 901 7599  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Jehovah Jireh Kinderhuis (Hammanskraal)

Deur in die basiese behoeftes te voorsien, ervaar hierdie kindertjies Jesus se hart daagliks in die praktyk.
Projekleier: Ansie Joubert  079 280 0717  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Centurion skenkings: Lydia Coetzer  072 535 3714  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Kansa tlc - Kinderkanker (Tshwane)

Hospitaalbesoeke deur vrywilligers. Gesinne word ook bygestaan en ondersteun.
Projekleier: Jack Raath  082 388 0000  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Louis Botha Kinderhuis (6 pr) (Waverley)

Die kinders ervaar die betekenis van omgee en gesinslewe deur die betrokkenheid van spanne by vier van die huise waar sowat 10 seuns elk bly. Uitstappies word gereël of net tyd word saam met hulle gespandeer.
Projekleier: Lezette van Niekerk  082 467 5475  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Matla a Bana (3 pr) (Centurion)

Skep van oa kindervriendelike ruimtes om sekondêre trauma weens mishandeling of molestering, te verhoed. Voorsien ook troospakkies aan kinders met skoon klere, eetgoedjies en toiletware.
Projekleier: Janita van Rooyen  071 607 0980  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Mooiplaas Open School

Met geen dienste beskikbaar by dié informele nedersetting, leef baie mense en veral kinders vanaf die vullishope. Een Saterdag pm bring 'n groep jongmense vrolikheid aan sowat 30 kinders deur poppekas, speletjies, liedjies sing, onthou-versies en 'n versnappering.
Projekleier: Carla van der Merwe  083 308 5223  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien


Olievenhoutbosch Christian School

Bied kwaliteit onderrig aan kinders wat dit andersins nie sou kon bekostig nie. Hul benodig vrywilligers om te help met die ontwikkeling en instandhouding van fasiliteite, kuns- en sport ontwikkeling.
Projekleier: Johan van Vuuren  082 564 2545  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

THF (Trust, Hope, Faith Ministry) (Olievenhoutbosch)

Naskool-program, Kampe, Leier-ontwikkeling, bemagtiging van Hulpwerkers, Mentorprogram vir Hoërskoolleerders & Sport, Drama, Kuns.
Projekleier: Themba Maluleke  076 871 0383  Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Inteken- area